AVDW
Adele Van Der Walt

1 reviews | Active since Dec 2022

20 Mar 2023, 12:51

Tevrede terugvoer van Sharetracin

Die dienste wat ek ontvang het is uitstekend , altyd op tyd en geduldig en altyd bereid om te help en gee altyd tips alsook base informasie sessies. Die Sharetrackin sagteware het my gehelp om die JSE te verstaan en is baie verbruikers vriendelik .Ek sal Sharetrackin aanbeveel aan ander wat n sekondere inkomste wil maak .

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply20 Mar 2023, 17:22
Official
Good day Adele
 Thank you very much for the positive feedback. It's always great to hear as we always try to go above and beyond for our clients. 
Please remember that if you need any assistance, we are only a phone call away. ShareTrackin Team