JG
Jakobus G

1 reviews | Active since Feb 2023

12 Apr 2023, 13:48

Tevrede met diens.

Baie tevrede met die diens wat Sharetrackin aanbied. Die opleiding word profesioneel aangebied en help my ook baie om beter teverstaan wat om tedoen en wat om nie tedoen op die mark. Ek gaan wel nog so bietjie oefen voor ek oorgaan na die regte ding gaan. Baie bly dat ek aangesluit het by Sharetrackin.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply12 Apr 2023, 17:30
Official
Good day Jakobus
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember, talent is a pursued interest. Anything that you are willing to practice, can be mastered. 
Keep going!
Share Trackin Team