ER
Ella R

1 reviews | Active since May 2022

07 Mar 2023, 11:55

Tevrede Klient van Sharetrackin

Diens wat ek ontvang van die Sharetrackin Support span is van top gehalte , Die telegram groepie help ons om nuwe aandele te kry met moontlike trade idees , Die opleidings sessie wat ek ontvang is baie informatief en maak my die JSE beter verstaan . Die tegnikuste is stap vir stap by my deur die proses . Ek sal Sharetrackin aanbeveel aan mense wat meer wil leer oor hoe die JSE werk asook om n ekstra inkomste te kan genereer

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply07 Mar 2023, 11:56
Official
Good day Ella
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients.  
Always remember to hang out with people who force you to level up!
Share Trackin Team 

Best regards,