PL
Pauline L

1 reviews | Active since Nov 2012

18 Sept 2020, 16:20

Telefoniese ooreenkoms nie nagekom!!!

Ek is baie ongelukkig met die diens van die maatskappy. Op 21 Januarie het ek aan Juan kommunikasie gestuur om alles te kanselleer. Op dieselfde dag het ons telefoniese ook ooreengekom om alles te kanselleer. Ek is ingelig deur Juan dat ek eers sou begin betaal wanneer ek voltyds sou handel. Daar is wel debit orders deur en ek het dit terug verhaal en weer op 3 Februarie kommunikasie gestuur om dit te kanselleer. Nou word ek ge****ak deur Garwin om te betaal en word gesê ek word oor gegee. Nie een keer is ek weer ge****ak deur Juan.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply21 Sept 2020, 10:21
Official
Dear Pauline, 

Thank you for escalating this matter to our attention. 

Please expect someone from our offices to contact you within the next 2 days. 

We look forward to resolving this matter amicably. 

Have a great day, 

Your Share Trackin ™ Team.