PB
Piet B

1 reviews | Active since May 2023

23 May 2023, 08:32

Tegnici is altyd op tyd

Sharetrackin tegnici is altyd op tyd vir opleiding en gee goeie raad oor die Sharetrackin sagteware en analise. Die Sharetrackin sagteware het baie informasie om onder die knieg te kry so dit vat 'n bietjie tyd om dit alles te bemeester, maar die tegnici gaan deur alles deeglik tydens opleiding.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply23 May 2023, 10:48
Official
Good day Piet
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember this one great truth. You are in control of your life. 
Share Trackin Team