FB
Freddie B

1 reviews | Active since Aug 2022

30 Nov 2022, 12:25

Soveel gemakliker

Aan die begin was ek maar nog biekie onseker oor hoe alles werk, maar nou het ek baie meer self vertoue en dinge is soveel makliker om teverstaan. Sharetrackin het my gehelp om n handels rekening oop temaak vandag en ek gaan binnikort begin aandele verhandel. Dinge is soveel gemakliker nou .Ek is baie beindruk met Sharetrackin.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply30 Nov 2022, 12:27
Official
Good day Freddie
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients.  
Always remember to hang out with people who force you to level up!
Share Trackin Team