RW
Rudie W

1 reviews | Active since Nov 2023

23 Nov 2023, 11:53

Sien uit na opleiding

Aan die begin toe ek weer ge****ak is deur Sharetrackin was ek onseker en het nie geweet wat om te verwag van die pakket nie. Die tegnikus wat my ge****ak het het my rustig deurgevat deur alles sover en my gerus gestel dat hy my deur al die stappe sal vat. Hy het stadig deur die proses gegaan en ek het meer selvertroue gekry soos wat hy deurgegaan het. Dit het my belangstelling in die prosedure en program opgesteek, ek gaan my huiswerk doen en ek sien uit na my eerste opleiding sessie Maandag saam die span.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply23 Nov 2023, 11:54
Official
Good day Rudie
Thank you very much for the great review. 
Remember, don't judge a day by the harvest you reap but the seeds that you plant.  
Share Trackin Team