AB
Adriaan B

1 reviews | Active since Jun 2025

10 Jun 2025, 15:18

Sharetrakin

Die diens is ongelooflik en ek kan net met lof prat van almal met wie ek al ****ak gehad het se vriendelikheid en behulpsaamheid om my te help om die sisteem te leer ken.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply10 Jun 2025, 16:39
Official
Adriaan,

Dankie ons is bly om te verneem dat jy vriendelike en behulpsame diens ontvang het.

Ons span is daar om te help, reik dus enige tyd uit.

Groete.
ShareTrackin