1 reviews | Active since Oct 2023
Die nuwe sagteware werk vinnig en uitleg is baie goed , Die opleiding wanneer moontlik is goed in tot die punt verstaanbaar en akkuraat, Die support span is doelgerig en hou by hulle afsprake sover moontlik hulle opleiding en kennis van die program is baie goed.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.