RP
Ronel P

1 reviews | Active since Sept 2019

18 Sept 2019, 13:05

SHARETRACKIN TEVREDENHEID

Ons sien verseker uit na ‘n lang toekoms saam sulke menslike en vriendelike personeel by Sharetrackin.

Vir die tyd wat ons al aan die gang was, is julle tegnikuste puik, verduidelik baie goed en verstaanbaar.

Dit beteken so baie vir ons wat nog nie veel weet van die aandele en stelsel nie. En maak dinge nou meer duidelik en sin vir ons.

Dit wat julle tegnikuste vir ons in die aande volgens ons tyd kan help, is ‘n plus punt vir ons wat deur die dag werk en nie met dit sou kon aangaan sonder daardie opsie nie.

Die email wat julle personeel vir ons stuur ‘n dag voor die tyd om ons te herinner van ons afspraak help ons wat ‘n besige lewe het vreeslik baie om nie ‘n sessie te mis nie.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply18 Sept 2019, 13:27
Official
Ronel

Dit is altyd vir ons 'n voorreg om sulke terugvoer van ons kliente af te ontvang.

Wees verseker dat ons tegniese span nie sal ophou om die diens soos hierbo te lewer nie en is hulle toegewyd tot ons kliente en hulle sukses. 

Ons hoop om jou en jou gesin nog as jare lange gewaardeerde Sharetrackin kliente te kan he.

Groete.
Sharetrackin