VM
VERNON M

1 reviews | Active since Jan 2026

30 Jan 2026, 09:58

Sharetrackin review

Die tegnikus wat ons kom sien het was baie behulpsaam en het rerig sy tyd gevat om alles mooi aan ons te verduidleik en seker te maak dat ons alles mooi verstaann dankie vir die vriendelikheid en goeie diens

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply30 Jan 2026, 13:34
Official
Vernon,

Ons streef daarna om gelukkige kliente, soos jy te kan he. Baie dankie vir die terugvoer.

Indien daar enige toekomstige vrae is, of jy hulp kort, reik asb uit, ons is daar om te help.

Groete.
ShareTrackin