DK
David K

1 reviews | Active since Jul 2024

27 Jan 2025, 13:14

Sharetrackin review

Die sagteware is sover baie userfriendly en lyk baie maklik om te gebruik en te vertsaan, Die support span se opleiding en onderstening is baie uitstekend en hul is ook baie vriendelik!!!, Ek sal sharetrackin baie strek voorstel vir almal wat wil leer van aandele trade.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply27 Jan 2025, 13:15
Official
Good day David
Thank you very much for the great review. 
Remember,  never underestimate the investment you make in yourself. 
Share Trackin Team