MD
Mickey D

1 reviews | Active since Jun 2022

15 Jun 2022, 17:45

Sharetrackin opleiding is goed

Het nog geen probleme gehad met die Sharetrackin span nie, hulle is altyd op tyd en die opleiding is baie informatief en ek leer elke keer iets nuuts. Die sagteware help my baie met my kope en verkope.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply15 Jun 2022, 18:55
Official
Good evening Mickey
Thank you for the positive feedback. 
We are here to assist in any way possible. 
ShareTrackin Team