1 reviews | Active since Sept 2016

19 Aug 2022, 19:33

Sharetrackin opleiding

Die Sharetrackin sagteware en opleiding is baie hulpvaardig vir mense met min ervaring op die mark. Jy kry alles wat jy nodig het om goed te doen op die mark. Ek sien baie uit om te begin geld maak wanneer ek begin handel op die regte mark.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply21 Aug 2022, 11:24
Official
Dear Martie M,
Thank you for the 5 stars and great review,
We walk side by side with you, all the way,
The Sharetrackin Team,