IV
Ina V

1 reviews | Active since Jun 2023

07 Jun 2023, 13:07

Sharetrackin leiding

Ek wil net se dat die sessie van vandag het ek baie geleer. Die informasie en leiding wat hul gee help geweldig baie en ek sien uit na my volgende sessie. Ek is baie gelukkig so ver met alles en het geen klagtes nie. Baie dankie Sharetrackin.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply08 Jun 2023, 07:30
Official
Good day Ina
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients.  
Share Trackin Team 

Best regards,