hW
hugo W
1 reviews | Active since Apr 2019
31 Oct 2024, 16:33
Sharetrackin is tops met ondersteuning
Sharetrackin het deurseting vermoe. Maak nie saak met wie jy praat nie hulle is altyd beskikbaar en bereid om te help, Dit voel asof dit hulle doelwit is om die klient te kry om n sukses van hulle verhandeling te maak en sal gedurig opvolg en motiveer om aan te hou met die Aandeel onderhandeling. Sagteware is puik die grafieke is een van die beste wat ek al ooit gesien het. Webinaars is baie goed, ek hou daarvan dat ons dit lewendig kan bywoon en die opname op youtube kan kry.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Sharetrackin's replyOfficial
01 Nov 2024, 07:01Good day Hugo
Thank you very much for the great review.
Remember, price is what you pay, value is what you get.
Share Trackin Team
Thank you very much for the great review.
Remember, price is what you pay, value is what you get.
Share Trackin Team
Sharetrackin's reply01 Nov 2024, 07:01
Official
Good day Hugo