ER
Ernst R

1 reviews | Active since Apr 2023

21 Oct 2023, 11:27

Sharetrackin is tops

Elke keer wat ek 'n les saam met die Sharetrackin span het leer ek iets nuuts, ek is baie besig in my eie lewe maar die Sharetrackin span maak altyd tyd vir my. Die telegram aanbevelings maak ook alles baie makliker vir my wat beperkte tyd het en dat ek minder geleenthede mis.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply23 Oct 2023, 07:29
Official
Good day Ernst
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients.  
Share Trackin Team