DJvR
Danie Janse van Rensburg

1 reviews | Active since Jun 2025

25 Jun 2025, 15:27

Sharetrackin

Sharetrackin lewer 'n vriendelike diens en is 'n goeie platform om vanaf te leer handel op die JSE.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply25 Jun 2025, 16:30
Official
Danie,

Dankie vir die terugvoer.

Ons is bly jy vind die sisteem maklik om te gebruik en dat die diens aan jou verwagtinge voldoen.

Reik enige tyd uit na ons support span vir opleiding en of hulp.

Groete.

ShareTrackin