JB
Johan B

1 reviews | Active since Jul 2023

19 Jul 2023, 12:20

Sharetrackin.

Baie goeie inligting en ondersteuning. Ek beveel Sharetrackin sterk aan vir enige iemand, Hul gee baie goeie tips en help baie om meer effektief tewees op die mark. Ek hou ook van die feit dat n mens die profesionele se trades kan na volg en doen wat hulle doen.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply20 Jul 2023, 08:38
Official
Good day Johan
Thank you very much for the your review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients. 
"Life shrinks and expands in proportion to one's courage" 
Share Trackin Team