AE
Andre E

1 reviews | Active since Mar 2025

31 Mar 2025, 08:21

Sharetrackin ervaring

Die nuwe sagteware is baie beter as die ou een en hy werk ook baie beter ek is gelukkig, Die opleiding is baie goed hulle help baie en het baie geduld hulle het my al so gehelp dat ek op my eie kan aangaan,Die support span as ek hulle bel of iest het hulle dadelik ge antwoord of terug gebel en hulle is altyd bereid om my te help, ek sal verseker sharetrackin voorstel

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply31 Mar 2025, 09:54
Official
Good day Andre
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember to never ask if your dream is crazy, rather ask if it is crazy enough. 
Share Trackin Team