BB
Basie B

1 reviews | Active since Jul 2023

31 Jul 2023, 08:57

Sharetrackin ervaring.

Ek geniet my tyd hier by Sharetrackin geweldig baie. Ek is baie bly ek het besluit om weer deel teraak. Die opleiding help my baie en ek het nie eers nodig om enige vrae tevra nie want alles word behandel soos wat die opleiding aangaan en ek voel baie meer vetroud met die mark. Ek beveel Sharetrackin sterk aan .Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply31 Jul 2023, 09:00
Official
Good day Basie 
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember discipline is the bridge between goals and accomplishments and we are here to help every step of the way! 
Share Trackin Team 

Best regards,