AZ
Andre Z

1 reviews | Active since Nov 2022

16 Nov 2022, 18:59

Sharetrackin Encompass

Sharetrackin sagteware is akuraat en baie brykbaar, grafieke het baie inligting, sal graag wil sien dat die funksionaliteit van die grafieke bietjie verbreed word. Uitleg van Sharetrackin sagteware is ook goed. Het al 'n paar opleiding sessies saam met die tegnikuste gehad en hulle verstaning van trading en die Sharetrackin sagteware is baie goed, sessies is informatief en tegnikuste is geduldig.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply16 Nov 2022, 19:21
Official
Good day Andre
Thanks you very much for the positive feedback, It's always great to hear!
we are looking forward in walking the road to financial freedom with you.
Please remember that if you need any assistance, we are only a phone call away. 

ShareTrackin Team