FS
Francois S

1 reviews | Active since Apr 2024

18 Apr 2024, 12:30

Sharetrackin, Die beste keuse!

Baie gelukkig met die diens van Sharetrackin. Baie vriendelike personeel. Baie goeie informasie wat deur gegee word op die sagteware en opleiding sessies. Ek sien baie uit om lewendig te begin handel.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply19 Apr 2024, 11:16
Official
Dear Francois S,
Thank you for the 5 star review,
We will supply you with more valuable information, and keep you abreast of good trades,
The Sharetrackin Team,