JJvR
Jaap Janse van Rensburg

1 reviews | Active since Apr 2023

19 Apr 2023, 10:15

Sharetrackin.

Sharetrackin is fantasies in wat hulle doen. Ek was vir meeste van my lewe in n veld wat niks rerig tedoen het met finansies en aandele ens, maar dit het nogsteeds uitgewerk vir my want die opleiding en hulp van Sharetrackin af help geweldig baie. Ek begin ook meer suksesvol raak met my kope en is meer effektief op die mark.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply19 Apr 2023, 10:44
Official
Good day Jaap
Thank you very much for the positive review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients.  
If we don’t change, we don’t grow. If we don’t grow, we aren’t 
really living.
Share Trackin Team