FP
Frik P

1 reviews | Active since Nov 2023

23 Nov 2023, 15:10

Sharetrackin bystand is goed

Tot en met vandag was ek baie verlore op die Sharetrackin sagteware, ek het vandag opleiding gehad en ek voel nou baie meer vertroud met die gebruik van die sagteware. Ek hoef ook nooit te sukkel as ek bystand nodig het van die Sharetrackin span nie.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply24 Nov 2023, 08:16
Official
Good day Frik
Thank you very much for the great review. 
Remember that you are powerful beyond measure, that you are capable of pretty much anything you are willing to work for. 
Share Trackin Team