GV
Gladys V

1 reviews | Active since Oct 2024

28 Oct 2024, 14:29

Sharetrackin bystand en opleiding.

Dit was n baie goeie ervaring gewees. Ek wou gekyk het of ek dit kan doen, en ek is baie bly dat ek die opleiding ontvang het, want dit het baie ge help. Ek moet ook noem dat die support was baie vinnig om my te help na dat ek n die boodkap gestuur het. Baie goeie diens en baie vriendelike en professionele personeel.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply29 Oct 2024, 06:30
Official
Good day Gladys
Thank you very much for the your review. 
Remember that we are here to assist at any point assistance, so please do not hesitate  to call us any time. .
"Work until your idols become your rivals" 
Share Trackin Team