MV
MI V
1 reviews | Active since Oct 2019
15 Oct 2019, 11:18
Sharetrackin - Aanbeveling
Al wat ek in opsomming kan sê dat die produk uitstekend is, en die personeel is baie hulpvaardig en bereid om enige tyd te help. Uitstekende diens deurgaans en sal enige tyd Sharetrackin aanbeveel as gevolg van Hul deeglikheid en ondersteuning.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Sharetrackin's replyOfficial
15 Oct 2019, 13:17Ria
Baie dankie vir die terugvoer rakende die Sharetrackin produk, die na-verkope diens en ook die personeel met wie u te doen het.
Ons poog om deurgaans ons produk en dienste te verbeter en sal u positiewe terugvoer aan ons tegniese-; verkoops- en na-verkope diens personeel deurgegee word.
Groete.
Sharetrackin Span

Sharetrackin's reply15 Oct 2019, 13:17
Official
Ria