BDBVR
Barend Daniel Bouwer Van Rooyen

1 reviews | Active since Apr 2025

16 Apr 2025, 18:18

Sharetrackin

Die sagteware is verstaanbaar ek kom reg met dit en ek wil graag meer leer sodat ek meer met die sagteware kan doen en ek is baie tevrede met die sagteware,Die opleiding is baie goed en nadat ek begin doen het wat hulle se het my trading verbeter.en die support is ok baie goed kan nie kla nie

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply17 Apr 2025, 06:19
Official
Good day Barend 
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients.  
Share Trackin Team