RM
Ronel M
1 reviews | Active since Feb 2014
11 Jul 2025, 09:20
Sharetrackin
Ek is baie beïndruk met ShareTrackin en die diens wat ek ontvang het. Die installasieproses was vinnig en professioneel, en alles is stap vir stap verduidelik. Die opleiding was uitstekend – duidelik, maklik verstaanbaar en prakties. ShareTrackin se span is altyd bereid om te help en hulle maak seker jy verstaan die platform goed. Ek beveel hulle met volle vertroue aan!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Sharetrackin's replyOfficial
11 Jul 2025, 10:58Ronel,
Ons waardeer die terugvoer en dat jy tevrede is met die diens wat jy ontvang het.
Moet nie huiwer om uit te reik sou jy enige hulp kort nie.
ShareTrackin

Sharetrackin's reply11 Jul 2025, 10:58
Official
Ronel,