CS
Clarence S

1 reviews | Active since May 2024

25 Mar 2025, 11:16

Sharetrackin

Die nuwe sagteware is baie goed en ek vertsaan hom 100% kan glad nie kla nie, Die opleiding was baie baie behulpsaam hulle maak dit maklik om alles te leer, Die support span is uitstekend hulle is altyd beskikbaar en bereid om te help hulle drop n mens gland nie, Ek 100% vir sharetrackin voorstel.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply25 Mar 2025, 11:18
Official
Good day Clarence
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember discipline is the bridge between goals and accomplishments and we are here to help every step of the way! 
Share Trackin Team