AV
Anton V

1 reviews | Active since Jun 2024

15 Nov 2025, 10:26

Sharetrackin

Baie dankie sê vir die hele span by Sharetrackin, die hele proses en die avontuur met alles wat ek al kon geleer het is elke keer `n groot seën vir my, julle motiveer altyd julle kliente, julle bou `n opregte verhouding met julle kliente en dit word opreg waardeer, julle praat uit julle eie ondervinding as ons met vra na julle toe kom, al die hulp wat julle bied altyd is fantasties, vanaf die teorie opleiding op julle Sharetrackin program, die kort videos wat elke keer gestuur word om die goed beter te kan verduidelik as ook die feit dat ons kan altyd terug gaan na `n video (webinar) as ons vas brand met goed. Ek het al vir jare probeer trade om `n beter toekoms te kan bou vir myself en my gesin en het nog nooit `n plek gekry soos Sharetrackin wat so behulp saam is om mense op te lei om die markte beter te kan verstaan om geld op `n maklike verstaanbare manier geld te kan maak en elke dag te kan leer totdat mens op daardie punt kom om dit voltyds te kan doen en ook "money wise" met jou geld te kan werk om eerder al jou skuld dood te maak as om die geld te gebruik en meer skuld te maak, om vir jouself goeie kapitaal op te kan bou soos `n pension of net spaar geld om te kan gebruik soos wat dit nodig is, weer eens aan julle almal, baie baie dankie.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply16 Nov 2025, 22:57
Official
Anton,

U ervaring is verblydend om te lees.

Kliente soos u motiveer die span elke dag om hulle beste te gee en seker te maak elke klient voel gewaardeer en dat hulle nie net 'n nommer is nie.

Ons sien uit om deel van die proses te wees, en moet u asb nie huiwer om uit te reik nie. 

ShareTrackin