aD
andre D

1 reviews | Active since May 2022

26 May 2022, 09:05

sharetakin

***6 Dag 1 het ek gedink ek gaan nooit iets verstaan nie. Soos die gesprekke aangegaan het dinge verbeter. Ek het vir Jay jammer gekry, maar sy geduld was eindeloos en die laaste 3 aanbiedings is daar skielik vordering. Dankie vir die geduld. Ek beveel Jay heelhartig aan!!

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply26 May 2022, 09:40
Official
Dear Andre V,
Thank you for the 5 stars and great review,
This is the feedback we crave,
The Sharetrackin Team,

Best regards,