NB
Neels B

1 reviews | Active since Nov 2023

28 Nov 2023, 16:17

Selfvertroue!

Sharetrackin het my verskriklik baie geleer van cfds en hoe om grafieke te lees. Ek het geen agtergrond of ervaring gehad toe ek begin het nie. Ek sien uit na die toekoms om verder saam met julle te werk sodat ek met selfvertroue kan geld maak. Baie professionele en vriedelike diens. Dankie ook dat julle altyd opvolg en my herinner van my sessies.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply29 Nov 2023, 06:50
Official
Good day Neels
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember discipline is the bridge between goals and accomplishments and we are here to help every step of the way! 
Share Trackin Team 

Best regards,