FS
Fred S

1 reviews | Active since Mar 2023

17 Aug 2023, 09:36

Sagteware en dienste is puik

Die sharetrackin sagteware is baie gebruikers vriendelik en werk goed, dit is 'n bietjie van 'n leerkurwe om te leer om die rekenaar te gebruik maar die Tegniese span se dienste is puik en hulle is altyd beskikbaar om hulp te verleen. Ek hou ook daarvan om die Share Guru se videos te gaan kyk om meer inligting te kry.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply17 Aug 2023, 09:50
Official
Good day Fred
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember this one great truth. You are in control of your life. 
Share Trackin Team