HO
Hein O

1 reviews | Active since Sept 2022

15 Feb 2023, 19:27

Review

My ervaring met die Sharetrackin pakket is baie behulpsaam en leer my baie met n verbruikers vriendelik program , Sal Sharetrackin aanbeveel aan mense wat oor aandele en forex wil leer

Aan die begin van my trading ervaring het ek nie veel geweet nie maar danksy Sharetrackin het ek al baie goeie ervaring opgebou en sal die maatskappy aan ander mense aanbeveel wat n ekstra inkomste wil maak

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply16 Feb 2023, 06:25
Official
Good day Hein
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember discipline is the bridge between goals and accomplishments and we are here to help every step of the way! 
Share Trackin Team