CV
Coenraad V

1 reviews | Active since Jun 2025

21 Jun 2025, 09:45

rerig baie goeie diens en support

My ervaring met die nuwe sagteware is dat ek baie tervrede is met dit en die sagteware is baie maklik om te geruik, En die opleiding is rerig baie goed en ek is baie gelukkig met al die mense saam wie ek al gewerk het en ek moet se hulle het geduld en ook hulle het my baie ge onderteuning en ek waardeer alles wat hulle vir my sover gedoen het. Ek sal sharetrackin graag voorstel aan mense wat belangstel om te trade,

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply22 Jun 2025, 15:27
Official
Coenraad,

Dankie vir die tyd  wat jy afstaan om jou ervaring met die nuwe sagteware te deel.

Ons is bly dat jy tevrede is en waarde put uit die opleiding en die span wat met jou werk.

Jy moet asb van die hulp gebruik maak, die support span is daar om te help.

Sharetrackin