JG
Jacob G

1 reviews | Active since Sept 2023

22 Sept 2023, 14:21

Puik dienste

Die Sharetrackin sagteware vat 'n bietjie tyd om onder die knieg te kry vir 'n beginner maar die dienste van die Sharetrackin span is baie goeie gehalte en met hulle hulp verstaan ek nou goed. Sharetrackin gaan altyd uit hulle pad uit om 'n mens te help.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply25 Sept 2023, 17:27
Official
Good day JacobThank you very much for the positive feedback. It's always great to hear as we always try to go above and beyond for our clients. Please remember that if you need any assistance, we are only a phone call away. 
ShareTrackin Team