BH
Beyers H

1 reviews | Active since Oct 2023

25 Jan 2024, 12:28

Profeite op Sharetrackin.

Ek geniet dit baie om na die grafieke te kyk, lyne te trek en te wag vir die indikasies. Die opleiding het my geweldig baie gehelp en baie meer kennis gegee oor die analises. Ek is baie bly oor die profeite wat ek tans besig is om te maak en sien uit na die toekoms!

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply25 Jan 2024, 12:37
Official
Good day Beyers
Thank you very much for the your review. 
Remember that we are here to assist at any point assistance, so please do not hesitate  to call us any time. .
"Work until your idols become your rivals" 
Share Trackin Team