DC
Driennie C

1 reviews | Active since Apr 2021

21 Jun 2022, 08:49

Opleiding saam met Sharetrackin.

My ervaring saam met Sharetrackin was so n biekie stressvol want ek het geen agtergrond met die mark ens nie maar gelukkig het mens nie enige ervaring nodig nie want die tegnikus wat my help leer mens van n skoon bladsy af al die basiese wat n mens moet weet om geld tekan maak.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply21 Jun 2022, 09:10
Official
Good day Driennie
Thank you so much for the positive feedback. 
We strive for only the best for our clients, also remember that we are a phone call away if you need any assistance. 
ShareTrackin Team