LC
Leon C

1 reviews | Active since Jul 2023

15 Nov 2023, 13:59

Opleiding is goed

Die opleiding en dienste van die Sharetrackin span is baie goed, die markte kan moeilik wees om te handel en bestuur, maar ek is besig om vordering te maak deur om te oefen op die Sharetrackin simulasie.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply15 Nov 2023, 14:12
Official
Good day LeonThank you very much for the great review.We always try our best to ensure the best services to our clients. 
Share Trackin Team

Best regards,