DG
Doane G

1 reviews | Active since Jul 2022

12 Jul 2022, 11:33

Opgewonde

ek was nog nie lank saam met sharetrackin nie. vandag was my eerste sessie maar dit was heel goed gewees. ons gaan nog n lank pad stap saam met sharetrackin en ek is baie opgewonde vir dit. die sagteware help beginers om aan die gang tekom op die mark en ook mense wat ervare is deur opsies testuunr van moontlike kope.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply12 Jul 2022, 11:34
Official
Good day Doane
Thank you so much for the positive review. 
We strive to provide only the best for our clients. 
Please remember that we are here if you need any further assistance. 

ShareTrackin Team