1 reviews | Active since Nov 2020
Ongelukkige Sharetrackin klient
Die maatskappy het my einde September kom sien om die produk aan my te verkoop. Na vele twee weke het hulle eers die produk kom installeer waarna ek toe nou uitvind ek kwalifiseer nie vir die spesifieke handelsmark nie. Na vele telefoon oproepe, e-mails en boodskappe kom niemand terug na my toe nie en is ek nou nog nie op n handelsmark nie. My prokereur het uitgewys hoe die consumers act verontagsaam word. Hulle kan nie eers hulle ****rak regverdig eer nie.
Dus gaan geld af van my rekening af vir n produk wat ek tans nie kan gebruik nie. Elke keer as daar wel van hulle af gelaat hoor word word daar belowe dat iemand my so gou as moontlik sal help en terug kom na my toe wat tot en met nou toe nog nie gebeur het nie nie.
Ek raai en enige iemand af om van hulle dienste gebruik te maak.
Baie dankie vir u resensie.
Neem asb kennis dat ons u besware dadelik eskaleer.
Verwag gerus om deur ons kantore ge****ak te word binne die volgende 3 werksdae.
Ons sien uit om saam u 'n vreedsame oplossing te vind.
Vriendelike Groete,
U ShareTrackin™ Span.
Baie dankie vir u resensie.
Neem asb kennis dat ons u besware dadelik eskaleer.
Verwag gerus om deur ons kantore ge****ak te word binne die volgende 3 werksdae.
Ons sien uit om saam u 'n vreedsame oplossing te vind.
Vriendelike Groete,
U ShareTrackin™ Span.
