EW
ERIC W

1 reviews | Active since May 2023

15 Jan 2025, 12:05

Nuwe uitdaging op nuwe sagteware

Die hulp wat verskaf is met ons opleiding sessies is altyd behulpsaam the tegnikus is vriendelik en op tyd. Sagteware is lekker om te gebruik en maklik om te verstaan. Webinaars het baie inligting, sien uit na die volgende stap

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply15 Jan 2025, 12:06
Official
Good day Eric
Thank you very much for the positive review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients.  
If we don’t change, we don’t grow. If we don’t grow, we aren’t 
really living.
Share Trackin Team