E
Evert

1 reviews | Active since Dec 2021

22 Feb 2024, 13:30

Nogsteeds gelukkig.

Ek is al n geruime tyd hier by Sharetrackin en ek is nogsteeds baie gelukig met die diens. Ek het altyd genoeg informasie en "tips" om my besig te hou. Die telegram groep is uitsteekend en ek gebruik dit gereeld.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply22 Feb 2024, 13:31
Official
Good day Evert
Thank you very much for the great review. 
Remember, don't judge a day by the harvest you reap but the seeds that you plant.  
Share Trackin Team