FT
Francois T

1 reviews | Active since Oct 2022

11 Jan 2023, 14:02

Nog in opleiding maar tevrede

Ek sien uit vir wanneer ek begin lewendig handel en geld maak. Sharetrackin span help mens goed reg. Sharetrackin sagteware is gebruikersvriendelik maar daar is 'n bietjie van 'n leerkurwe. Ek is oor die algemeen tevrede.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply11 Jan 2023, 14:05
Official
Good day Francois
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients.  
Share Trackin Team