BE
Blanche E

1 reviews | Active since Nov 2021

06 Nov 2025, 08:43

New on the market (Great experience)

Ek is nog n beginner op die mark en moes van die begin af leer hoe alles werk maar dit is soveel makliker gemaak deur die opleiding. Die span by Sharetrackin maak seker ek verstaan alles en is ook baie hulpvaardig. Ek kan enige tyd hulle bel en hulle sal bereid wees om te help. Ek kan Sharetrackin goed aanbeveel. Baie geduldige persoon wat my help.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply06 Nov 2025, 08:44
Official
Good day Blanche
Thank you for the fantastic feedback! Remember, every great investor was once a beginner. Keep pushing forward, and never stop learning!
ShareTrackin Team