PR
Pierre R
1 reviews | Active since Jun 2022
30 Oct 2025, 14:37
My training ervaring saam my persoonlike tegnikus
Die sagteware werk goed maar ek begin dit beter verstaan maar het nog om te leer maar die sagteware is effektief en my persoonlike tegnikus kwyt hom goed van sy taak en lewer 'n bevredigende en professionele diens en ek kan met vrymoedigheid hulle sterk aanbeveel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Sharetrackin's replyOfficial
30 Oct 2025, 14:46Pierre,
Dankie vir die terugvoer.
Ons is bly jy vind die diens porfessioneel en dat jy tevrede is.
Onthou elke klient leer op hulle eie tempo en tyd, so maak enige tyd gebruik van ons support span as jy hulp nodig het.
ShareTrackin

Sharetrackin's reply30 Oct 2025, 14:46
Official
Pierre,