rV
riaan V

1 reviews | Active since Jan 2026

21 Jan 2026, 15:28

My sharetrackin review

Ek moet se die nuwe sagteware lyk redelik straightforward ek glo ek sal baie van dit hou, En die opleidng het my al rerig baie gehelp en ook hulle support die diens wat hulle lewer is rerig baie goed .

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply21 Jan 2026, 15:31
Official
Riaan,

Dankie dat jy jou ondervinding deel.

Reik asb uit na die support span vir hulp,  hulle is daar om te help.

"All glory comes from daring to begin"

ShareTrackin