AR
Angelique R

1 reviews | Active since Jul 2024

28 Oct 2025, 16:06

My sharetrackin ervaring

Ek wil se ek het sover nog geen probleme gekry met die sagteware nie,dit is gebruikers vriendelik, Die opleiding was sover baie goed gewees en ek wil se dat hulle almal het baie geduld met n mens, Sharetrackin word hoogs aanbeveel.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply28 Oct 2025, 16:08
Official
Angelique,

Dankie vir die terugvoer.

Ons is bly om te verneem dat jy die sisteem gebruikersvriendelik ervaar en dat dit aan jou behoeftes voldoen. 

Ons support span sal toegewyd daar wees om jou by te staan, reik enige tyd uit na hulle.

ShareTrackin