EB
Eugene B

1 reviews | Active since Sept 2025

10 Sept 2025, 20:37

My sharetrackin ervaring

Die sagteware is sover vir my baie goed ek gaan dit nog gewoond raak.Die opleiding is ook sover baie en die diens is baie peik en hulle is baie behulpsaam en lewer vinning hulle diens.En die webinars is baie goed en hulle perobeer hulle best om alles aan ons os maklik as moontlik te verduidelik.Ek sal ebige tyd vir sharetrackin voorstel aan almal wat belangstel om te leer trade op die JSE.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply11 Sept 2025, 06:40
Official
Good day Eugene
Thank you for your amazing review! The market may go up and down, but your knowledge and confidence should only go up! We’re excited to be part of your journey.
ShareTrackin Team